Pous Honorius IV

Pous Honorius IV
Geboortenaam Giacomo Savelli
Pontifikaat begin 2 April 1285
Pontifikaat eindig 3 April 1287
Voorganger Martinus IV
Opvolger Nicolaas IV
Gebore ± 1210
Rome, Italië
Sterf 3 April 1287
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Honorius

Honorius IV was die 190ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1285 tot 1287.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy